Ad Details
Location:
Hillsboro, Bloemfontein, Free State
Description
Gevind in die omgewing van die Sewe Damme in Gilles van de Wall Straat, Hillsboro/Dan Pienaar. Moes ongeveer middel Augustus vermis geraak het.
Swart Scotty kruising ±7 jaar. Gesteriliseerde teefhond. Baie vriendelik en lief vir mense. Baie gehoorsaam. Hou van stap & gewoond aan leiband.
Gevind in the vicinity of Seven Dams / Gilles van de Wall Street / Hillsboro / Dan Pienaar. Probably got lost middle August onwards.
Black Scotty cross ±7 years. Spayed bitch. Very friendly and love people. Very obedient. Like walks and used to walking on leash.
Contact advertiser
User: Anonymous

Contact Now